2 Kronieke 35:1 Die Boodskap (DB)

Josia het daarna die paasfees tot die eer van die Here in Jerusalem gevier. Die paaslammers is op die veertiende dag van die eerste maand geslag.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:1-11