2 Kronieke 34:5 Die Boodskap (DB)

Hy het hulle beendere uit die grafte gehaal en op die altare verbrand. Op hierdie manier het Josia Juda en Jerusalem heeltemal skoongemaak van al die afgode.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:4-10