2 Kronieke 34:31 Die Boodskap (DB)

Josia het toe op die koning se ereplek gaan staan en met die Here ’n ooreenkoms gesluit. Hy het belowe om met volle oorgawe alles te doen wat die Here in die wetboek vra.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:27-33