2 Kronieke 34:14 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle die geld bymekaargemaak het wat die mense na die tempel van die Here gebring het, het Gilkija, die priester, die wetboek van die Here gekry. Dit is die wetboek wat die Here vir Moses gegee het.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:5-19