2 Kronieke 34:10 Die Boodskap (DB)

Die geld is aan die kontrakteurs betaal wat moes sorg dat die tempelgebou herstel word. Hulle moes die geld gebruik om die vakmanne te betaal wat die herstelwerk sou doen.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:9-11