2 Kronieke 33:17 Die Boodskap (DB)

Die mense het wel nog op die heilige plekke buite Jerusalem gaan offer, maar hulle het net vir die Here geoffer.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:10-22