2 Kronieke 33:15 Die Boodskap (DB)

Hy het ook die vreemde gode en die afgodsbeeld uit die tempel weggevat en die altare afgebreek wat hy vroeër op die tempelberg in Jerusalem gebou het. Hy het die rommel buite die stad weggegooi.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:9-18