2 Kronieke 33:11 Die Boodskap (DB)

Toe het die Here die Assiriese leërs gestuur en hulle het Manasse gevang. Hulle het ’n ring deur sy neus gesit, hom met dik kettings vasgebind en hom na Babel toe gevat.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:5-13