2 Kronieke 32:28 Die Boodskap (DB)

Daarby het hy stoorkamers vir sy deel van die graanoes, die nuwe wyn en olyfolie gebou. Hy het ook krale en stalle vir sy beeste en troppe kleinvee gebou.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:23-33