2 Kronieke 32:22 Die Boodskap (DB)

So het die Here Hiskia en die inwoners van Jerusalem van die Assiriese koning Sanherib en van al hulle ander vyande verlos. Daar was toe vrede met almal rondom hulle.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:16-30