2 Kronieke 32:17 Die Boodskap (DB)

Die koning het ook briewe geskryf waarin hy die Here, die God van Israel, beledig het. Hy het geskryf: “Net soos die ander volke se gode hulle nie uit my mag kon red nie, sal die God van Hiskia dit ook nie regkry nie.”

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:15-26