2 Kronieke 32:15 Die Boodskap (DB)

Moenie dat Hiskia julle mislei nie! Ek herhaal, geen god kon tot dusver enige volk teen my of my voorgangers beskerm nie. Nog minder sal julle God julle teen my kan beskerm!”

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:11-23