2 Kronieke 32:13 Die Boodskap (DB)

Julle moet tog weet wat ek en my voorgangers met al die volke in die wêreld gedoen het! Was enigeen van daardie volke se gode sterk genoeg om hulle uit my kloue te red?

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:8-18