2 Kronieke 32:1 Die Boodskap (DB)

Na hierdie optrede van Hiskia waarin hy sy lojaliteit aan die Here bewys het, het koning Sanherib van Assirië Juda aangeval. Hy het die versterkte stede met sy leër omsingel.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:1-5