2 Kronieke 31:6 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete en Judeërs wat in die dorpe van Juda gebly het, het ook bydraes gebring in die vorm van beeste en skape, asook spesiale geskenke wat hulle vir die Here hulle God gegee het.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:2-16