2 Kronieke 31:19 Die Boodskap (DB)

Die priesters uit die familie van Aäron wat in die dorpe rondom die stede gewoon het, is ook voorsien van hulle deel van die tempelbydraes deur mense wat daarvoor aangestel is. Hulle moes ook sorg vir die Leviete wat in die familieregisters aangeteken was.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:15-21