2 Kronieke 31:15 Die Boodskap (DB)

Sy helpers was Eden, Minjamin, Jesua, Semaja, Amarja en Sekanja. Hulle het die bydraes onder die priesterfamilies in hulle eie dorpe uitgedeel. Hulle het gesorg dat oud en jonk almal regverdig behandel word.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:12-16