2 Kronieke 30:3 Die Boodskap (DB)

Dit moes so gebeur omdat hulle die fees nie op sy gewone tyd kon hou nie. Die priesters was nie gereed daarvoor nie en al die mense was nog nie in Jerusalem toe die fees moes plaasvind nie.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:1-5