2 Kronieke 30:25 Die Boodskap (DB)

Die hele vergadering van Juda was baie bly. Dit het die priesters, Leviete en al die mense wat van die land van Israel af gekom het, en almal wat in Juda gewoon het, ingesluit.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:21-27