2 Kronieke 30:23 Die Boodskap (DB)

Die hele vergadering het toe besluit om die fees met sewe dae te verleng. Hulle het nog ’n week lank met vreugde feesgevier.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:17-27