2 Kronieke 30:16 Die Boodskap (DB)

Hulle het op die plekke gaan staan wat hulle s’n was volgens die reëls in die wet van Moses. Die Leviete het die bloed van die offer na die priesters toe gebring en hulle het dit teen die altaar uitgegooi.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:15-18