2 Kronieke 30:14 Die Boodskap (DB)

Hulle het aan die werk gespring en al die heidense altare in Jerusalem afgebreek. Hulle het selfs die wierookaltare gevat en dit in die Kidronvallei gaan weggooi.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:11-18