2 Kronieke 30:12 Die Boodskap (DB)

In Jerusalem het die Here eensgesindheid onder al die mense bewerk. Hulle wou almal graag doen wat die koning en leiers beveel het. Dit was presies volgens die Here se woord.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:10-17