2 Kronieke 29:7 Die Boodskap (DB)

Hulle het die ingangsdeure van die tempel gesluit, die lampe doodgeblaas, opgehou om wierook te brand en glad nie meer offerdiere in die heiligdom van Israel se God geoffer nie.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:1-16