2 Kronieke 29:5 Die Boodskap (DB)

en vir hulle gesê: “Leviete, luister na my! Maak julleself rein en maak dan die tempel van die Here, die God van julle voorouers, baie goed skoon. Haal al die vieslike goed uit die tempel uit en vat dit weg.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:3-7