2 Kronieke 29:28 Die Boodskap (DB)

Die hele vergadering het die Here vereer. Die sang en trompetspel het aangehou totdat die offers klaar was.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:19-33