2 Kronieke 29:18 Die Boodskap (DB)

Hulle het vir koning Hiskia gesê: “Ons het die tempel klaar skoongemaak. Alles is weer op hulle plek: die altaar vir die brandoffers met al die gereedskap wat daar gebruik word, asook die tafel waarop die offerbrood neergesit word met al sy gereedskap.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:10-28