2 Kronieke 28:25 Die Boodskap (DB)

Hy het in elke dorp in Juda heiligdomme gebou om vir vreemde gode offers te bring. Op dié manier het hy die Here verskriklik kwaad gemaak.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:19-27