2 Kronieke 28:12 Die Boodskap (DB)

’n Klompie leiers van Efraim het met die profeet saamgestem. Hulle was Asarja, Joganan se seun, Berekja, Mesillemot se seun, Hiskia, Sallu se seun en Amasa, Gadlai se seun.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:6-17