2 Kronieke 26:22-23 Die Boodskap (DB)

22. Die res van Ussia se geskiedenis is deur die profeet Jesaja, Amos se seun, neergeskryf.

23. Ussia is dood en hulle het hom in die veld naby die konings se grafte begrawe omdat hy die velsiekte gehad het.Sy seun Jotam het hom opgevolg.

2 Kronieke 26