2 Kronieke 26:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Die mense van Juda het toe Amasia se seun Ussia, wat maar sestien jaar oud was, koning gemaak in sy plek.

2. Hy het Elat herbou en dit weer onder Juda se beheer geplaas.

2 Kronieke 26