2 Kronieke 25:8 Die Boodskap (DB)

Gaan alleen, moenie saam met hulle gaan veg nie, want die Here sal u laat struikel voor die vyand. Onthou, die Here kan ’n mens óf help, óf jou laat struikel.”

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:1-15