2 Kronieke 25:5 Die Boodskap (DB)

Amasia het Juda en Benjamin se leër opgeroep. Hy het hulle in groter en kleiner afdelings laat aantree. Die soldate was almal ouer as twintig en vaardig met spies en skild. Daar was 300 000 goeie soldate wat op kommando kon vertrek.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:1-8