2 Kronieke 25:19 Die Boodskap (DB)

Jy het inderdaad nou vir Edom verslaan en jy voel trots daarop. Wees tog nou tevrede daarmee en bly by die huis! Waarom wil jy nou moeilikheid maak wat vir jou en die mense van Juda net ongeluk kan bring?”

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:15-28