2 Kronieke 25:17 Die Boodskap (DB)

Nadat hy met sy raadgewers gepraat het, het Amasia ’n boodskap na koning Joas van Israel, Joahas se seun en Jehu se kleinseun, gestuur. Hy het gesê: “Kom, laat ons teen mekaar veg!”

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:7-23