2 Kronieke 25:12 Die Boodskap (DB)

Hulle het ’n verdere 10 000 gevange geneem. Dié groep is na ’n krans toe geneem en bo van die krans af gegooi. Hulle het hulle almal te pletter geval.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:5-18