2 Kronieke 25:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Amasia was 25 jaar oud toe hy koning geword het. Hy het 29 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jehoaddan van Jerusalem.

2. Die Here was tevrede met hom, al het hy Hom halfhartig gedien.

2 Kronieke 25