2 Kronieke 24:17 Die Boodskap (DB)

Ná Jojada se dood het die leiers van Juda vir Joas besoek en voor hom neergebuig. Hulle het hom oortuig om van nou af húlle raad te volg.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:12-18