2 Kronieke 24:13 Die Boodskap (DB)

Die kontrakteurs het hulle goed van hulle taak gekwyt. Die werk het vinnig gevorder en die tempel is tot sy oorspronklike glorie herstel.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:5-18