In Atalia se sewende regeringsjaar het Jojada ’n paar militêre offisiere in sy vertroue geneem. Hy het ’n ooreenkoms met hulle aangegaan. Hulle was Asarja, Jerogam se seun; Ismael, Joganan se seun; Asarja, Obed se seun; Maäseja, Adaja se seun en Elisafat, Sikri se seun.