2 Kronieke 21:9 Die Boodskap (DB)

Joram het die Edomiete met sy hele leër en al sy strydwaens agternagesit om sy gesag oor hulle te herstel. Die Edomiete het hom en sy strydwaens egter omsingel, maar hy het in die nag in die donker weggekom.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:5-11