2 Kronieke 21:3 Die Boodskap (DB)

Hy het vir hulle silwer en goue en allerlei kosbare goed gegee, asook versterkte stede in Juda. Joram het koning geword omdat hy die oudste seun was.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-5