2 Kronieke 21:19 Die Boodskap (DB)

Na twee jaar was hy so siek dat sy ingewande uitgekom het. Hy het baie pyn gehad en is uiteindelik dood. Sy mense het nie soos gewoonlik by die dood van konings vir hom ’n begrafnisvuur aangesteek nie.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:11-20