2 Kronieke 21:17 Die Boodskap (DB)

Hulle het Juda aangeval en die paleis beroof van alles wat waardevol was. Hulle het selfs sy vroue en kinders weggevat. Net een seun, Ahasia, die jongste, het agtergebly.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:11-20