2 Kronieke 21:12 Die Boodskap (DB)

Die profeet Elia het vir Joram ’n brief geskryf.Hier is vir jou ’n boodskap van die Here, die God van Dawid, jou voorvader. Hy sê: Jy het nie die goeie voorbeeld van jou pa, Josafat, en jou oupa, Asa, gevolg nie.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:5-17