2 Kronieke 21:1 Die Boodskap (DB)

Na Josafat se dood is hy in die Dawidstad begrawe. Sy seun Joram het na hom koning geword.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-3