2 Kronieke 20:6 Die Boodskap (DB)

Hy het gebid: “Here, God van ons voorouers, U is die enigste God in die hemel en die Heerser oor alle koninkryke op aarde. U is sterk en magtig. Niemand kan U wen nie!

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:1-10