2 Kronieke 20:34 Die Boodskap (DB)

Die res van Josafat se geskiedenis is in Die Herinneringe van Jehu, Ganani se seun opgeskryf. Dié boek is later opgeneem in Die Geskiedenisboek van die Konings van Israel.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:25-37