2 Kronieke 20:3 Die Boodskap (DB)

Toe hy dit hoor, het Josafat geskrik en besluit om die Here te raadpleeg. Hy het beveel dat al die mense van Juda vir ’n dag lank niks mag eet nie.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:1-6