2 Kronieke 20:27 Die Boodskap (DB)

Daarna het die hele leër van Josafat teruggegaan Jerusalem toe. Hulle was baie bly omdat die Here vir hulle ’n oorwinning oor hulle vyande gegee het.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:21-30